Opdrag van oorkant

Opdrag van oorkant Theresa se eksman Coenraad was een van die bekendste Afrikaanse skrywers Soms weet sy nie of sy so bitter is oor sy voorliefde vir vroue of oor haar dogtertjie wat n wiegiedood gesterf het waarna hy

  • Title: Opdrag van oorkant
  • Author: Alta Cloete
  • ISBN: null
  • Page: 390
  • Format: Paperback
  • Opdrag van oorkant

    Theresa se eksman Coenraad was een van die bekendste Afrikaanse skrywers Soms weet sy nie of sy so bitter is oor sy voorliefde vir vroue of oor haar dogtertjie wat n wiegiedood gesterf het, waarna hy haar nooit weer n kans gegun het op n kind nie Anders as vir die heel jongste toevoeging tot sy lys vroue wie se baba binnekort gebore word.Nou kom die uitgewer met CoenrTheresa se eksman Coenraad was een van die bekendste Afrikaanse skrywers Soms weet sy nie of sy so bitter is oor sy voorliefde vir vroue of oor haar dogtertjie wat n wiegiedood gesterf het, waarna hy haar nooit weer n kans gegun het op n kind nie Anders as vir die heel jongste toevoeging tot sy lys vroue wie se baba binnekort gebore word.Nou kom die uitgewer met Coenraad se laaste versoek Al drie die vroue, asook n vierde wie se rol eers later blyk, moet die reklametoer meemaak vir sy outobiografie wat n sy dood gepubliseer is En n opdrag van oorkant die graf is nie iets waarvoor mens net kan s dit sal die dag wees nie Dit word interessant omdat die hare waai ja, maar dit word ook pynlik en skokkend wanneer die feite wat uit die outobiografie na vore kom ou wonde oopkrap en n afskuwelike misdaad onthul.Tog, teen alle verwagting in, leer die omgekrapte en alte direkte Theresa deemoed en die lewe se betekenis intiem ken toe die dood hom in een van sy vele ander gedaantes aan haar openbaar.Alta Cloete het bekendheid verwerf vir haar Seisoen en Geur reekse Lesers kan uitsien na n totaal ander w reld en tema in Opdrag van oorkant Lees meer oor Alta se doen en late op haar blog by altacloete.wordpress.

    Soek Vergelyk Die Bybel Bybelgenootskap van Suid Afrika Vers nr Vers Voetnota Daarna het hulle oorkant die see in die land van die Geraseners aangekom Net toe Jesus uit die skuit klim, het daar van die grafte af Soek Vergelyk Die Bybel Bybelgenootskap van Suid Afrika Vers nr Vers Voetnota In die tyd wat nou gevolg het, het Jesus die land deurkruis van die een stad en dorp na die ander Oral het Hy gepreek en die evangelie van die Koninkryk van God verkondig. Bybelskool Die viering van die Intog en Vestiging in die Daarom dat s baie van die Psalms die Israeliete gehelp het om die teologie agter die Intog en Vestiging in die land nie net te begryp nie, maar ook te vier as herinnering daaraan dat die land deel van God se voorsiening in vervulling van sy belofte was aan hulle. Kinder Bybelverhale Kleuters Waardes en wysheid uit die Bybel vir elke dag, vir almal Help jou kinders om gelukkig en suksesvol te wees deur hulle van kleins af le waardes uit God se Woord te leer. Grahamstad Grahamstad is in as n militre voorpos deur lt.kol John Graham in opdrag van die destydse goewerneur van die Kaapkolonie, Sir John Cradock, gestig.Met vaandrig Stockenstrm, die latere landdros van Graaff Reinet, as gids het Graham en die ander lede van sy regiment geskikte liggings vir n reeks forte in die grensgebied langs die Groot Visrivier bepaal. Boerevolkstaat Gedenklesing E.N Terre blanche, Januarie Ventersdorp Jan , Ventersdorp MAN EN STANDPUNT ons is in die proses om relings te finaliseer rondom die gedenklesing ter huldiging van Monumentgeskiedenis Afrikaanse Taalmuseum en monument Inleiding Die Afrikaanse Taalmuseum en monument in die Paarl vier die ontstaan en voortbestaan van Afrikaans Almal wat Afrikaans kn of wl praat of daarin belangstel, behoort hierdie unieke museum en monument te besoek om meer te leer oor di derde grootste taal in Suid Afrika. Ons is n veragtelike volk Foundation for Sites Uit die maalkolk van die menslike gang aan die Gautengse Wes Rand het hulle hier uitgespoel Die man in die sinkhok wat op n afstand lyk soos die tipiese hok wat op n boereplaas staan vir die werfhond. Vroue van die Bybel ngkerkmeiringspark Lees Ester en skryf neer hoe Mordegai en die res van die Jode gereageer het die oomblik as hulle hoor van Haman se wrede opdrag Lees Ester en skryf die redes neer waarom Mordegai dink dit is noodsaaklik dat Ester so n groot kans waag om ongenooid na die koning te gaan. Afrikaans Sondagskool Idees Laai af in.pdf Geduld Lees die volgende vers uit Jakobus Wees dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroe en die laat ren ontvang het.

    • [PDF] Download ☆ Opdrag van oorkant | by ✓ Alta Cloete
      390 Alta Cloete
    • thumbnail Title: [PDF] Download ☆ Opdrag van oorkant | by ✓ Alta Cloete
      Posted by:Alta Cloete
      Published :2018-07-11T01:46:17+00:00

    One thought on “Opdrag van oorkant

    1. Anne-Marie

      Daar is 'n handjievol skrywers wie se boeke ek altyd lees, sonder om eers te wonder of dit die moeite werd gaan wees. Want elke boek van hulle is elke keer die lees werd. In Engels is dit Kathy Reichs en Elizabeth George. In Afrikaans is dit Deon Meyer en Chanette Paul. En nou is daar Alta Cloete ook. Sy het my reeds in die palm van haar hand gehad met haar Geur en Seisoen reekse. Opdrag was die kersie op die koek. Wat 'n ongelooflike boek! Die storielyn is vars en heeltemal anders as enigiets w [...]

    2. BookFairy

      Ek sien al uit na Opdrag van oorkant vandat ek die opsomming oor die boek gelees het en Alta Cloete het beslis nie teleur gestel nie. Daar is verskillende karakters in die boek en ek het verwag om baie met Cheryl-Anne Fortuin te identifiseer. Hoekom?Sy’s bruin, ek’s bruin. Sy werk vir ’n uitgewer, ek werk vir ’n uitgewer. Sy’s amper dertig (ek dink dit meen laat 20’s?), ek is middel 20’s. Maar helaas toe nie. Van die begin was ek bankvas agter Theresa en vir my wys dit hoe goed die [...]

    3. Karin Behrens

      Opdrag van OorkantCoenraad Beyers, ‘n bekende skrywer, kom te sterwe. In sy testament bepaal hy dat die vier vrouens in sy lewe saam die bekendstellingstoer van sy nuwe boek, ‘n outobiografie, moet meemaak. Indien een van hulle weier, verval al vier se erflatings. Op die toer kom ongeregtighede van die verlede aan die lig. Dit is ook duidelik dat die vier vrouens ‘n ander ervaring van die oorledene gehad het. Ons stap saam met hulle die pad van vernedering, ontkenning, woede en vergifnis. [...]

    4. Caroline

      Die bekende Afrikaanse skrywer, Coenraad Beyers, sterf. Sy nalatenskap; 'n outobiografie en 'n bisarre versoek, naamlik dat sy eksvrou (Theresa Beyers) en die vrou met wie hy 'n verhouding gehad het saam die reklametoer vir die boek sal meemaak. Die beloning? 'n Gemaklike lewe met die wins van die toer en verkope van die boek. Min weet dié twee, dat 'n derde liefde in Coenraad se lewe hul op hul reklametoer sal aansluit: Dié van die jong en swanger Cheryl-Anne Fortuin. Die storielyn word meer [...]

    5. Adele Vorster

      Coenraad Beyers, een van Afrikaans se grootste skrywers, se outobiografie verskyn na sy dood. Hy laat egter 'n versoek na wat die vier vrouens in sy lewe laat steier: die opdrag van oorkant is dat hulle die boek se reklametoer moet meemaak.Daar is Theresa, sy eerste vrou, wat steeds verbitterd is oor hul enigste kind se dood destyds. Lisa, sy tweede vrou, se hooghartige houding laat almal met 'n bitter smaak in die mond. Cheryl-Anne, sy laaste liefde, en Anna, die huishoudster, onthul gou skokke [...]

    6. Estè Freysen-Odendaal

      Ek het so gesukkel met hierdie boek, hom 'n paar keer neergesit maar uiteindelik klaar gelees. Wat 'n aangrypende verhaal. Ek het dit baie geniet.

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *