Die jaar toe Emma begin kook het

Die jaar toe Emma begin kook het Sjef Emma probeer haar vurige humeur beteuel maar n die bruilof fiasko met die hoenderpastei in die Upingtonse somerhitte verloor sy kop en gooi haar baas rakelings met n mes mis Gelukkig kry Emma d

  • Title: Die jaar toe Emma begin kook het
  • Author: Ilse de Korte
  • ISBN: null
  • Page: 205
  • Format: Kindle Edition
  • Die jaar toe Emma begin kook het

    Sjef Emma probeer haar vurige humeur beteuel, maar n die bruilof fiasko met die hoenderpastei in die Upingtonse somerhitte, verloor sy kop en gooi haar baas rakelings met n mes mis Gelukkig kry Emma die kans om oor te begin op Hermanus by die Chantilly restaurant Sy pak haar serpversameling en haar boheemse rompe en vat die pad Hoewel Chantilly baie werk kort, is EmmaSjef Emma probeer haar vurige humeur beteuel, maar n die bruilof fiasko met die hoenderpastei in die Upingtonse somerhitte, verloor sy kop en gooi haar baas rakelings met n mes mis Gelukkig kry Emma die kans om oor te begin op Hermanus by die Chantilly restaurant Sy pak haar serpversameling en haar boheemse rompe en vat die pad Hoewel Chantilly baie werk kort, is Emma vasberade om nie weer woedend te word nie Die personeel word haar nuwe familie, en sy raak betrokke in allerhande gekonkel op di kusdorpie met die kriminele element As dit nie gangsters is nie, dan is dit oud recces en uitbuiter oupas met krawatte Net toe dinge op dreef kom, keer Chantilly se eienaar na die restaurant terug Greg van Heerden mag dalk aantreklik wees met n sensuele stem, maar sy beneuktheid laat Emma se bloed kook Wat skuil agter die man se nors geaardheid En hoe gaan Emma dit met hom uithou

    Die Patriot Teater Restaurant Die Patriot Teater Restaurant WELKOM BY DIE PATRIOT TEATER EN RESTAURANT As jy die kosliefhebber is wat jouself meer as gereeld moet herinner om nie die hol kol op jou maag toe te maak met n pakkie tandebreker biltong stokkies op pad na die volgende optrede toe nie, dan moet jy STOP Home Leipoldtvillefees Die Leipoldt Kuier het in ontstaan toe ds Gideon Basson van die NG Leipoldtville besluit het om iets spesiaals te doen vir hul ste bestaansjaar. Syferfontein Bonsmaras My pa het vir die eerste drie jaar drie bulle by die AG veiling van Arthur de Villiers en seun van Arcadia Bonsmaras gekoop In is my pa oorlede terwyl ek nog besig was met my landboustudies aan die Universteit van die Vrystaat Dit was sy ideaal om die kudde op te gradeer na stoet en toe besluit ek en my ma na sy dood om dit te doen. Tuis Stroomop Kyk Lokprent trogtek Menu In April het Hannes en Ester Smit begin om waterkrippe van conveyor belt te maak met staal rame Hierdie krippe is aanvanklik direk aan boere verkoop totdat daar in Februarie. n verskaffers ooreenkoms met OVK in Ladybrand aangegaan is. Afrikanerbond Webwerf Eeu van Diens en genade Op Junie vanjaar is die Afrikanerbond jaar oud Die organisasie wat op Junie in Malvern in Johannesburg deur klein groep Afrikaners gestig is se stigtingsdoelwitte is soos volg geformuleer Na jaar onderzoek geeft kleinzoon in rechtszaal toe Opa De jongeman wilde vorig jaar met zijn toenmalige vriendin gaan samenwonen, maar zijn grootvader die de opvoeding van zijn kleinzoon voor zijn rekening neemt zag dat niet zitten. Duizendjarige storm slaat twee keer toe in twee jaar Twee jaar terug werd de superstorm in Ellicott City bestempeld als een duizendjarige storm Op basis van waarschijnlijkheid vindt zo n storm eenmaal om de duizend jaar plaats. Oefen Toetse Hulp met Huiswerk Afrikaanse Skool Projekte Klik op die Graad van jou keuse om bestelling te plaas Afrikaanse Skoolprojekte is n toonaangewende Afrikaanse Studie webtuiste met die doelstelling om leerders te ondersteun in die Kontiki Ons is Tops Tuis By Kontiki is elke kleutertjie spesiaal Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede Ons graad R klasse voldoen aan departementele riglyne en volg die CAPS kurrikulum.

    • Free Read [Memoir Book] ✓ Die jaar toe Emma begin kook het - by Ilse de Korte ↠
      205 Ilse de Korte
    • thumbnail Title: Free Read [Memoir Book] ✓ Die jaar toe Emma begin kook het - by Ilse de Korte ↠
      Posted by:Ilse de Korte
      Published :2018-07-16T06:30:41+00:00

    One thought on “Die jaar toe Emma begin kook het

    1. Madri

      Ek dink altyd dat ʼn storie geslaagd is wanneer ʼn mens terwyl jy lees so half wens jy het daardie karakter se lewe of job gehad – al klink dit glad nie so glamorous nie. Dié roman is 'n kosverleiding en Emma maak dat ek wens ek was sjef. Die karakters is kleurvol, die ruimte romanties (die restaurant is gebasseer op Burgundy's in Hermanus, wat eens deur Ilse se ouers besit is) en die restaurant-stories almal op ware gebeure gebaseer. As jy van kos, boeke, so af en toe 'n spook, liefde, sexy [...]

    2. Esté Smit

      Sjoe Maar die was vir my ñ oulik en cute boek om vinnig te lees deur die vakansie. Ek was gaande oor die feit dat die storielyn die heeltyd ontwikkel en dat jy wonder, "maar wat gaan nou gebeur?". Die spook, Angela se geheimsinnige verdwyning, Greg se neef en asook die verhouding tussen Emma en Greg, het my vasgenael laat lees an die boek. Definitatief ñ besonderse lees as jy hou van "chic lit", speurverhale en spook stories. Ek hoop dat Ilse de Korte nog sulke wonderlike verhale skryf. Ek sou [...]

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *